14 En nou het Jehovah gespreek en gesê: “Binne drie jaar, volgens die jare van ’n loonarbeider,+ sal die heerlikheid+ van Moab ook veragtelik gemaak word met groot beroering van elke soort, en die oorblywendes sal onbeduidend min wees, nie magtig nie.”+