9 Jehovah van die leërs het hierdie besluit geneem,+ om die trots van alle skoonheid te ontheilig,+ om al die geëerdes van die aarde met veragting te behandel.+
23 Só het Jehovah gesê: “Laat die wyse nie met homself spog oor sy wysheid nie,+ en laat die sterke nie met homself spog oor sy sterkte nie.+ Laat die ryke nie met homself spog oor sy rykdom nie.”+