Jeremia 49:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “‘Weeklaag,+ o Hesbon,+ want Ai is geplunder. Skreeu, o afhanklike dorpe van Rabba. Omgord julle met saklinne.+ Weeklaag en swerf rond tussen die klipkrale, want Malkam sal in ballingskap gaan,+ sy priesters en sy vorste, almal saam.+
3 “‘Weeklaag,+ o Hesbon,+ want Ai is geplunder. Skreeu, o afhanklike dorpe van Rabba. Omgord julle met saklinne.+ Weeklaag en swerf rond tussen die klipkrale, want Malkam sal in ballingskap gaan,+ sy priesters en sy vorste, almal saam.+