Jesaja 32:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Bewe, o geruste vroue! Wees in beroering, o sorgeloses! Trek julle uit en ontbloot julle en omgord die lendene met saklinne.+ Jeremia 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarom, omgord julle met saklinne.+ Slaan op julle bors en weeklaag,+ want die brandende toorn van Jehovah het nie van ons gewyk nie.+ Jeremia 6:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 O dogter van my volk, omgord jou met saklinne+ en rol in die as.+ Laat jou rou soos dié oor ’n enigste kind wees, die geweeklaag van bitterheid;+ want skielik sal die plunderaar oor ons kom.+
11 Bewe, o geruste vroue! Wees in beroering, o sorgeloses! Trek julle uit en ontbloot julle en omgord die lendene met saklinne.+
8 Daarom, omgord julle met saklinne.+ Slaan op julle bors en weeklaag,+ want die brandende toorn van Jehovah het nie van ons gewyk nie.+
26 O dogter van my volk, omgord jou met saklinne+ en rol in die as.+ Laat jou rou soos dié oor ’n enigste kind wees, die geweeklaag van bitterheid;+ want skielik sal die plunderaar oor ons kom.+