Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 16:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En nou het Jehovah gespreek en gesê: “Binne drie jaar, volgens die jare van ’n loonarbeider,+ sal die heerlikheid+ van Moab ook veragtelik gemaak word met groot beroering van elke soort, en die oorblywendes sal onbeduidend min wees, nie magtig nie.”+

  • Jeremia 48:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En die plunderaar sal oor elke stad kom,+ en geen stad sal kan ontkom nie.+ En die laagvlakte sal beslis vergaan en die gelykte verdelg word, iets wat Jehovah gesê het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel