Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 24:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 “Wie is hierdie glorieryke Koning dan?”+

      “Jehovah, sterk en magtig,+

      Jehovah, magtig in die stryd.”+

  • Jeremia 46:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “‘So waar as ek lewe’, is die woord van die Koning, wie se naam Jehovah van die leërs is,+ ‘soos Tabor+ onder die berge en soos Karmel+ by die see sal hy inkom.

  • Daniël 4:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 “Ek, Nebukadneʹsar, loof en verhef en verheerlik nou die Koning van die hemel,+ omdat al sy werke waarheid is en sy weë geregtigheid,+ en omdat hy dié wat in trotsheid wandel, kan verneder.”+

  • Maleagi 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “En vervloek is hy wat listig optree wanneer daar ’n manlike dier in sy kudde is en hy ’n gelofte doen en ’n gebreklike dier aan Jehovah offer.+ Want ek is ’n groot Koning”,+ het Jehovah van die leërs gesê, “en my naam sal vreesinboesemend onder die nasies wees.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel