Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 4:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Wat sal jy doen noudat jy geplunder is, aangesien jy jou altyd in skarlaken geklee het, jou met goue sierade versier het, jou oë met swart verf vergroot het?+ Tevergeefs het jy jou mooi gemaak.+ Dié wat jou wellustig begeer het, het jou verwerp; hulle bly jou siel soek.+

  • Esegiël 16:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 daarom, kyk, ek bring almal bymekaar wat jou hartstogtelik liefhet, vir wie jy aangenaam was, en almal wat jy liefgehad het tesame met almal wat jy gehaat het, en ek sal hulle van oral af teen jou bymekaarbring en jou geslagsdele vir hulle ontbloot, en hulle sal al jou geslagsdele sien.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel