Jesaja 15:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 My hart roep uit oor Moab.+ Sy voortvlugtiges is al by Soar+ en Egʹlat-Selisiʹa.+ Want die opdraand van Luhit+—met gehuil klim almal dit uit; want op die pad na Horonaʹim+ hef hulle die geskreeu oor die katastrofe aan.
5 My hart roep uit oor Moab.+ Sy voortvlugtiges is al by Soar+ en Egʹlat-Selisiʹa.+ Want die opdraand van Luhit+—met gehuil klim almal dit uit; want op die pad na Horonaʹim+ hef hulle die geskreeu oor die katastrofe aan.