Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Waardevolle dinge sal geen voordeel bring op die dag van grimmigheid nie,+ maar regverdigheid sal van die dood verlos.+

  • Spreuke 18:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Die waardevolle dinge van die ryke is sy sterk stad,+ en hulle is soos ’n beskermende muur in sy verbeelding.+

  • Jesaja 15:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Daarom hou hulle aan om die oorblyfsels en hulle opgegaarde ware wat hulle bymekaargemaak het, weg te dra, reg oor die stroomvallei van die populiere.

  • Jeremia 17:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Soos die patrys wat bymekaargemaak het wat dit nie gelê het nie, is hy wat rykdom verwerf, maar nie met geregtigheid nie.+ In die helfte van sy dae sal hy dit verlaat,+ en in sy einde sal hy verstandeloos wees.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel