Genesis 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Daarna het Jehovah vir Noag gesê: “Gaan in die ark in, jy en jou hele huisgesin,+ want jy, het ek gesien, is regverdig voor my in hierdie geslag.+ Spreuke 12:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Op die weg van regverdigheid is lewe,+ en die reis op die pad daarvan beteken: geen dood.+ Spreuke 14:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Weens sy slegtheid sal die goddelose neergestoot word,+ maar die regverdige sal ’n toevlug in sy onkreukbaarheid vind.+
7 Daarna het Jehovah vir Noag gesê: “Gaan in die ark in, jy en jou hele huisgesin,+ want jy, het ek gesien, is regverdig voor my in hierdie geslag.+
32 Weens sy slegtheid sal die goddelose neergestoot word,+ maar die regverdige sal ’n toevlug in sy onkreukbaarheid vind.+