6 En hulle sal beslis sterf, groot en klein, in hierdie land. Hulle sal nie begrawe word nie,+ en ook sal mense hulleself nie oor hulle slaan nie, en niemand sal hom oor hulle stukkend sny+ of sy kop kaal skeer nie.+
16 Maak ’n kaalte op jou kop en skeer jou hare af weens jou kinders van verlustiging.+ Maak jou kaal plek groter soos dié van die arend, omdat hulle van jou af weggegaan het in ballingskap.”+