Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 “Jehovah sal teen jou ’n nasie verwek wat ver is,+ van die einde van die aarde af, net soos ’n arend neerskiet,+ ’n nasie wie se taal jy nie sal verstaan nie,+

  • Klaagliedere 4:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Ons agtervolgers was vinniger as die arende van die hemel.+

      Op die berge het hulle ons hewig agtervolg.+ In die wildernis het hulle ons voorgelê.+

  • Hosea 8:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Aan jou mond—’n horing!+ Iemand kom soos ’n arend+ teen die huis van Jehovah, omdat hulle my verbond oortree het+ en teen my wet gesondig het.+

  • Habakuk 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En sy perde is vinniger as luiperds, en hulle is wreder as aandwolwe.+ En sy ryperde het die grond met hulle hoewe gekap, en van ver af het sy ryperde gekom. Hulle vlieg soos die arend wat neerskiet om iets te eet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel