Jeremia 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Kyk! Soos reënwolke sal hy opkom, en sy strydwaens is soos ’n stormwind.+ Sy perde is vinniger as arende.+ Wee ons, want ons is geplunder! Klaagliedere 4:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Ons agtervolgers was vinniger as die arende van die hemel.+Op die berge het hulle ons hewig agtervolg.+ In die wildernis het hulle ons voorgelê.+ Esegiël 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En jy moet sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Die groot arend+ met groot vlerke,+ met lang vlerkvere, vol vere wat veelkleurig was, het na die Liʹbanon+ gekom en die top+ van die seder geneem.+
13 Kyk! Soos reënwolke sal hy opkom, en sy strydwaens is soos ’n stormwind.+ Sy perde is vinniger as arende.+ Wee ons, want ons is geplunder!
19 Ons agtervolgers was vinniger as die arende van die hemel.+Op die berge het hulle ons hewig agtervolg.+ In die wildernis het hulle ons voorgelê.+
3 En jy moet sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Die groot arend+ met groot vlerke,+ met lang vlerkvere, vol vere wat veelkleurig was, het na die Liʹbanon+ gekom en die top+ van die seder geneem.+