Psalm 11:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hy sal valstrikke, vuur en swael+ op die goddeloses laat reën,En ’n verskroeiende wind, as die deel van hulle beker.+ Jesaja 24:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Angs en die kuil en die valstrik is oor jou, o inwoner van die land.+
6 Hy sal valstrikke, vuur en swael+ op die goddeloses laat reën,En ’n verskroeiende wind, as die deel van hulle beker.+