22 En ek sal die wilde diere van die veld onder julle instuur,+ en hulle sal julle beslis van kinders beroof+ en julle mak diere uitroei en julle getal verminder, en julle paaie sal verlate wees.+
3 “En die dood sal beslis bo die lewe verkies word+ deur die hele oorblyfsel van dié wat oorbly van hierdie slegte familie in al die plekke van die oorblywendes, waarheen ek hulle verstrooi het”,+ is die woord van Jehovah van die leërs.
21 “Want só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘So sal dit ook wees wanneer ek my vier skadelike strafgerigte+—swaard en hongersnood en gevaarlike wilde diere en pes+—oor Jerusalem stuur om mens en mak dier daaruit uit te roei.+
19 soos wanneer ’n man vir die leeu vlug, en die beer kom hom teë; en soos wanneer hy in die huis ingegaan en met sy hand teen die muur geleun het, en die slang het hom gebyt.+