Jeremia 4:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 O my ingewande, my ingewande! Ek ervaar hewige pyn aan die wande van my hart.+ My hart is onstuimig in my.+ Ek kan nie stilbly nie, want my siel het die geluid van die horing gehoor, die alarmsein van oorlog.+
19 O my ingewande, my ingewande! Ek ervaar hewige pyn aan die wande van my hart.+ My hart is onstuimig in my.+ Ek kan nie stilbly nie, want my siel het die geluid van die horing gehoor, die alarmsein van oorlog.+