Genesis 36:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die seuns van Eʹlifas was Teman,+ Omar, Sefo en Gatam en Kenas.+ 1 Kronieke 1:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Die seuns van Esau was Eʹlifas, Reʹhuel+ en Jeüs en Jalam en Korag.+ 1 Kronieke 1:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Die seuns van Eʹlifas was Teman+ en Omar, Sefo en Gatam, Kenas+ en Timna+ en Aʹmalek.+ Esegiël 25:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek sal ook my hand teen Edom+ uitsteek en mens en mak dier daaruit uitroei,+ en ek sal dit ’n verwoeste plek maak van Teman+ af, ja, tot by Dedan.+ Deur die swaard sal hulle val. Amos 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En ek sal ’n vuur in Teman+ stuur, en dit moet die woontorings van Bosra+ verteer.’
13 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek sal ook my hand teen Edom+ uitsteek en mens en mak dier daaruit uitroei,+ en ek sal dit ’n verwoeste plek maak van Teman+ af, ja, tot by Dedan.+ Deur die swaard sal hulle val.