15 Want só het Jehovah, die God van Israel, vir my gesê: “Neem hierdie beker van die wyn van woede uit my hand, en jy moet al die nasies na wie toe ek jou stuur, dit laat drink.+
28 En as hulle weier om die beker uit jou hand te neem om te drink, dan moet jy vir hulle sê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Julle sal vir seker drink.+
16 Want soos julle op my heilige berg gedrink het, sal al die nasies voortdurend bly drink.+ En hulle sal beslis drink en insluk en word asof hulle nooit bestaan het nie.