Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 25:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Want só het Jehovah, die God van Israel, vir my gesê: “Neem hierdie beker van die wyn van woede uit my hand, en jy moet al die nasies na wie toe ek jou stuur, dit laat drink.+

  • Jeremia 49:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want só het Jehovah gesê: “Kyk! Hoewel dit nie hulle gewoonte is om die beker te drink nie, sal hulle vir seker drink.+ En jy, sal jy heeltemal ongestraf bly? Jy sal nie ongestraf bly nie, want jy sal vir seker drink.”+

  • Obadja 16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Want soos julle op my heilige berg gedrink het, sal al die nasies voortdurend bly drink.+ En hulle sal beslis drink en insluk en word asof hulle nooit bestaan het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel