Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En hierdie huis sal puinhope word.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal in verbasing staar+ en sal beslis fluit en sê: ‘Waarom het Jehovah so met hierdie land en hierdie huis gedoen?’+

  • Jeremia 51:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 En Babilon sal kliphope word,+ die lêplek van jakkalse,+ ’n voorwerp van verbasing en iets om oor te fluit, sonder inwoner.+

  • Sefanja 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Dit is die uitgelate stad wat in veiligheid gesit het,+ wat in sy hart gesê het: ‘Ek is, en daar is niemand anders nie.’+ Hoe het dit tog ’n voorwerp van verbasing geword, ’n plek waar die wilde diere uitgestrek lê! Elkeen wat daar verbygaan, sal fluit; hy sal met sy hand skud.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel