22 En jakkalse sal in sy woontorings huil,+ en die groot slang sal in die paleise van verlustiging wees. En sy tyd is naby om te kom, en sy dae sal nie uitgestel word nie.”+
39 Daarom sal die bewoners van waterlose streke saam met die huilende diere bly, en die volstruise sal daarin bly;+ en dit sal nooit weer bewoon word nie, en ook sal dit van geslag tot geslag nie bly bestaan nie.”+
2 En hy het met ’n sterk stem uitgeroep+ en gesê: “Sy het geval! Babilon die Grote het geval,+ en sy het ’n woonplek geword van demone en ’n skuilplek van elke onrein uitwaseming+ en ’n skuilplek van elke onrein en gehate voël!+