Jesaja 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Waar anders wil julle nog geslaan word,+ aangesien julle voortgaan met julle opstand?+ Die hele kop is siek, en die hele hart is kragteloos.+ Jesaja 9:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En die volk het nie teruggekeer tot die Een wat hulle slaan nie,+ en hulle het Jehovah van die leërs nie gesoek nie.+ Jeremia 2:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Tevergeefs het ek julle kinders geslaan.+ Hulle het geen dissipline aangeneem nie.+ Julle swaard het julle profete verslind, soos ’n leeu wat verwoesting aanrig.+
5 Waar anders wil julle nog geslaan word,+ aangesien julle voortgaan met julle opstand?+ Die hele kop is siek, en die hele hart is kragteloos.+
13 En die volk het nie teruggekeer tot die Een wat hulle slaan nie,+ en hulle het Jehovah van die leërs nie gesoek nie.+
30 Tevergeefs het ek julle kinders geslaan.+ Hulle het geen dissipline aangeneem nie.+ Julle swaard het julle profete verslind, soos ’n leeu wat verwoesting aanrig.+