16 By die geluid van sy ondergang sal ek nasies beslis laat bewe wanneer ek hom na Sjeool laat afdaal saam met dié wat in die kuil afdaal,+ en in die land daar onder sal al die bome van Eden,+ die keurigstes en die bestes van die Liʹbanon, almal wat water drink, vertroos word.+