Esegiël 32:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “‘Farao sal húlle sien, en hy sal hom beslis oor sy hele menigte troos.+ Farao en sy hele krygsmag sal mense wees wat deur die swaard omgebring is’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.
31 “‘Farao sal húlle sien, en hy sal hom beslis oor sy hele menigte troos.+ Farao en sy hele krygsmag sal mense wees wat deur die swaard omgebring is’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.