Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 24:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 As julle Jehovah verlaat+ en vreemde gode dien,+ sal hy ook beslis terugdraai en julle kwaad aandoen en julle uitroei, nadat hy aan julle goed gedoen het.”+

  • 2 Konings 22:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 omdat hulle my verlaat het en vir ander gode+ offerrook laat opgaan het om my met al die werk van hulle hande aanstoot te gee,+ en my woede het teen hierdie plek ontvlam en sal nie geblus word nie.’”’+

  • 2 Kronieke 7:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Maar as julle julle afkeer+ en my insettinge+ en my gebooie+ wat ek julle voorgehou het, verlaat en ander gode gaan dien+ en julle voor hulle neerbuig,+

  • Jeremia 17:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 O Jehovah, die hoop van Israel,+ almal wat u verlaat, sal beskaamd gemaak word.+ Dié wat van my afvallig word,+ sal op die aarde opgeskryf word, want hulle het die bron van lewende water, Jehovah, verlaat.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel