Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 23:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Maar as julle julle enigsins sou afkeer+ en julle wel aankleef wat oor is van hierdie nasies,+ dié wat by julle oorbly, en julle huweliksverbintenisse met hulle aangaan+ en onder hulle ingaan, en hulle onder julle,

  • 2 Kronieke 15:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Gevolglik het hy uitgegaan tot voor Asa en vir hom gesê: “Luister na my, o Asa en die hele Juda en Benjamin! Jehovah is met julle solank julle met hom is;+ en as julle hom soek,+ sal hy hom deur julle laat vind, maar as julle hom verlaat, sal hy julle verlaat.+

  • Esra 8:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want ek was skaam om van die koning ’n krygsmag+ en ruiters+ te vra om ons teen die vyand op die pad te help, omdat ons vir die koning gesê het: “Die hand+ van ons God is ten goede+ oor almal wat hom soek, maar sy krag en sy toorn+ is teen almal wat hom verlaat.”+

  • Jesaja 1:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En die ineenstorting van opstandelinge en dié van sondaars sal tegelykertyd plaasvind,+ en dié wat Jehovah verlaat, sal aan hulle einde kom.+

  • Jeremia 17:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 O Jehovah, die hoop van Israel,+ almal wat u verlaat, sal beskaamd gemaak word.+ Dié wat van my afvallig word,+ sal op die aarde opgeskryf word, want hulle het die bron van lewende water, Jehovah, verlaat.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel