Jeremia 50:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Daarom sal sy jong manne op sy openbare pleine val,+ en selfs al sy krygsmanne sal in dié dag tot swye gebring word”,+ is die woord van Jehovah. Jeremia 51:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En hulle sal val, omgebring in die land van die Galdeërs+ en deurboor op sy strate.+ Klaagliedere 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Seun en ou man+ het op die grond in die strate gelê.+My maagde en my jong manne het deur die swaard geval.+U het doodgemaak op die dag van u toorn.+ U het ’n slagting aangerig;+ u het geen medelye gehad nie.+
30 Daarom sal sy jong manne op sy openbare pleine val,+ en selfs al sy krygsmanne sal in dié dag tot swye gebring word”,+ is die woord van Jehovah.
21 Seun en ou man+ het op die grond in die strate gelê.+My maagde en my jong manne het deur die swaard geval.+U het doodgemaak op die dag van u toorn.+ U het ’n slagting aangerig;+ u het geen medelye gehad nie.+