18 En hulle boë sal selfs jong manne verpletter.+ En oor die vrug van die moederskoot sal hulle hulle nie ontferm nie;+ vir kinders sal hulle oog nie jammer voel nie.
21 Want die dood het deur ons vensters gekom; dit het in ons woontorings ingekom, om die kinders van die straat af uit te roei, die jong manne van die openbare pleine af.’+
26 “Daarom sal sy jong manne op sy openbare pleine val, en al die krygsmanne sal in dié dag tot swye gebring word”,+ is die woord van Jehovah van die leërs.