2 Konings 16:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Daarop het die koning van Assiʹrië na hom geluister, en die koning van Assiʹrië het na Damaskus+ opgetrek en dit ingeneem+ en die bevolking daarvan in ballingskap weggevoer na Kir,+ en Resin+ het hy doodgemaak. Amos 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En ek sal ’n vuur teen die huis van Haʹsael+ stuur,+ en dit moet die woontorings van Ben-Hadad verteer.+
9 Daarop het die koning van Assiʹrië na hom geluister, en die koning van Assiʹrië het na Damaskus+ opgetrek en dit ingeneem+ en die bevolking daarvan in ballingskap weggevoer na Kir,+ en Resin+ het hy doodgemaak.
4 En ek sal ’n vuur teen die huis van Haʹsael+ stuur,+ en dit moet die woontorings van Ben-Hadad verteer.+