1 Konings 19:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Jehovah het toe vir hom gesê: “Gaan, keer terug op jou pad na die wildernis van Damaskus;+ en jy moet ingaan en Haʹsael+ as koning oor Sirië salf.+ 2 Konings 8:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarop het die koning vir Haʹsael+ gesê: “Neem ’n geskenk+ in jou hand en gaan die man van die ware God tegemoet, en jy moet Jehovah deur hom raadpleeg+ en sê: ‘Sal ek van hierdie siekte herstel?’”
15 Jehovah het toe vir hom gesê: “Gaan, keer terug op jou pad na die wildernis van Damaskus;+ en jy moet ingaan en Haʹsael+ as koning oor Sirië salf.+
8 Daarop het die koning vir Haʹsael+ gesê: “Neem ’n geskenk+ in jou hand en gaan die man van die ware God tegemoet, en jy moet Jehovah deur hom raadpleeg+ en sê: ‘Sal ek van hierdie siekte herstel?’”