Jesaja 46:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Bel+ het vooroor gebuig,+ Nebo staan krom; hulle afgode+ is vragte vir die wilde diere en vir die mak diere, bagasie, ’n vrag vir die moeë diere. Jeremia 51:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 En ek sal my aandag op Bel+ in Babilon rig, en ek sal uit sy mond uithaal wat hy ingesluk het.+ En nasies sal nie meer na hom toe stroom nie.+ Ook sal die muur van Babilon val.+
46 Bel+ het vooroor gebuig,+ Nebo staan krom; hulle afgode+ is vragte vir die wilde diere en vir die mak diere, bagasie, ’n vrag vir die moeë diere.
44 En ek sal my aandag op Bel+ in Babilon rig, en ek sal uit sy mond uithaal wat hy ingesluk het.+ En nasies sal nie meer na hom toe stroom nie.+ Ook sal die muur van Babilon val.+