1 Samuel 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe het die Asdodiete die volgende dag vroeg opgestaan, en kyk, Dagon het met sy gesig op die aarde voor die ark van Jehovah gelê.+ En hulle het Dagon geneem en hom weer op sy plek gesit.+
3 Toe het die Asdodiete die volgende dag vroeg opgestaan, en kyk, Dagon het met sy gesig op die aarde voor die ark van Jehovah gelê.+ En hulle het Dagon geneem en hom weer op sy plek gesit.+