Jesaja 35:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En dié wat deur Jehovah losgekoop is, sal terugkeer+ en beslis met vreugdegeroep na Sion kom;+ en blydskap tot onbepaalde tyd sal op hulle hoof wees.+ Verheuging en blydskap sal hulle verkry, en droefheid en gesug sal wegvlug.+
10 En dié wat deur Jehovah losgekoop is, sal terugkeer+ en beslis met vreugdegeroep na Sion kom;+ en blydskap tot onbepaalde tyd sal op hulle hoof wees.+ Verheuging en blydskap sal hulle verkry, en droefheid en gesug sal wegvlug.+