Jesaja 53:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Soos skape het ons almal rondgedwaal;+ ons het elkeen sy eie weg ingeslaan; en Jehovah het ons almal se oortreding op hom laat neerkom.+ 1 Petrus 2:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Want julle was soos skape wat wegdwaal;+ maar nou het julle teruggekeer tot die herder+ en opsiener van julle siele.
6 Soos skape het ons almal rondgedwaal;+ ons het elkeen sy eie weg ingeslaan; en Jehovah het ons almal se oortreding op hom laat neerkom.+
25 Want julle was soos skape wat wegdwaal;+ maar nou het julle teruggekeer tot die herder+ en opsiener van julle siele.