2 en ek sal wanners na Babilon stuur wat hom beslis sal wan en wat sy land sal leegmaak;+ want op die dag van rampspoed sal hulle aan alle kante teen hom wees.+
12 Rig ’n baken teen die mure van Babilon op.+ Versterk die wag.+ Sit die wagte uit. Maak die hinderlae gereed.+ Want Jehovah het nie net die idee gevorm nie, maar hy sal beslis ook doen wat hy teen die inwoners van Babilon gespreek het.”+