Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 41:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Jy sal hulle uitwan,+ en ’n wind sal hulle wegvoer,+ en ’n windstorm sal hulle in verskillende rigtings dryf.+ En jy sal bly wees in Jehovah.+ In die Heilige van Israel sal jy oor jouself roem.”+

  • Jeremia 15:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ek sal hulle met ’n vurk uitwan+ in die poorte van die land. Ek sal hulle beslis van kinders beroof.+ Ek sal my volk vernietig, aangesien hulle hulle nie van hulle weë afgekeer het nie.+

  • Matteus 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Sy wanskop is in sy hand, en hy sal sy dorsvloer heeltemal skoonmaak en sy koring in die voorraadskuur versamel,+ maar die kaf sal hy met onblusbare vuur verbrand.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel