Jesaja 13:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Hulle kom uit ’n ver land,+ van die einde van die hemel af, Jehovah en die wapens van sy veroordeling, om die hele aarde te verwoes.+ Jeremia 51:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Maak skerp die pyle.+ VUL die ronde skilde. Jehovah het die gees van die konings van die Mede opgewek,+ want sy idee is teen Babilon,+ om hom te verwoes. Want dit is die wraak van Jehovah, die wraak vir sy tempel.+
5 Hulle kom uit ’n ver land,+ van die einde van die hemel af, Jehovah en die wapens van sy veroordeling, om die hele aarde te verwoes.+
11 “Maak skerp die pyle.+ VUL die ronde skilde. Jehovah het die gees van die konings van die Mede opgewek,+ want sy idee is teen Babilon,+ om hom te verwoes. Want dit is die wraak van Jehovah, die wraak vir sy tempel.+