Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En in die eerste jaar van Kores,+ die koning van Persië,+ het Jehovah—sodat Jehovah se woord+ deur die mond van Jeremia+ vervul sou word—die gees+ van Kores, die koning van Persië, opgewek, sodat hy ’n oproep deur sy hele koninkryk laat gaan het, selfs ook skriftelik,+ wat lui:

  • Jesaja 13:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Kyk, ek wek die Mede teen hulle op,+ wat silwer as niks ag nie en wat in goud geen behae skep nie.

  • Jesaja 45:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 Só het Jehovah vir sy gesalfde,+ vir Kores, gesê, wie se regterhand ek gevat het+ om nasies voor hom te onderwerp,+ sodat ek selfs die heupe van konings kan ontgord; om voor hom die tweevleueldeure oop te maak, sodat die poorte nie gesluit sal wees nie:

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel