Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 44:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 wat vir die waterdiepte sê: ‘Verdamp; en al jou riviere sal ek laat opdroog’;+

  • Jeremia 51:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Daarom, só het Jehovah gesê: “Kyk, ek voer jou regsaak,+ en ek sal beslis vir jou wraak uitoefen.+ En ek sal sy see droogmaak, en ek sal sy putte laat opdroog.+

  • Openbaring 16:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En die sesde+ het sy bak op die groot rivier, die Eufraat,+ uitgegooi, en sy water is opgedroog,+ sodat die weg vir die konings+ wat van die sonsopgang af kom, berei kon word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel