15 Ek sal berge en heuwels verwoes,+ en al hulle plante sal ek laat verdroog. En ek sal riviere in eilande verander, en rietpoele sal ek laat opdroog.+
38 Daar is ’n verwoesting oor sy waters, en dit sal opdroog.+ Want dit is ’n land van gesnede beelde,+ en weens hulle skrikwekkende visioene bly hulle waansinnig optree.
12 En die sesde+ het sy bak op die groot rivier, die Eufraat,+ uitgegooi, en sy water is opgedroog,+ sodat die weg vir die konings+ wat van die sonsopgang af kom, berei kon word.