Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 21:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Want vir die swaarde het hulle weggevlug, vir die ontblote swaard, en vir die gespande boog en vir die hewigheid van die oorlog.

  • Jeremia 50:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Stel julle aan alle kante teen Babilon op,+ julle almal wat die boog trap.+ Skiet na hom.+ Spaar geen pyl nie, want teen Jehovah het hy gesondig.+

  • Jeremia 50:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 Boog en werpspies hanteer hulle.+ Hulle is wreed en sal geen barmhartigheid bewys nie.+ Hulle geluid is soos die see wat onstuimig is,+ en op perde sal hulle ry,+ soos een man opgestel vir oorlog teen jou, o dogter van Babilon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel