Jeremia 48:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Moab is beskaamd gemaak, want hy is met verskrikking vervul.+ Weeklaag en skreeu. VERTEL by die Arnon+ dat Moab geplunder is. Openbaring 18:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “En die konings+ van die aarde wat hoerery met haar gepleeg het en in skaamtelose weelde geleef het, sal huil en hulleself in droefheid oor haar slaan+ wanneer hulle na die rook+ van haar verbranding kyk,
20 Moab is beskaamd gemaak, want hy is met verskrikking vervul.+ Weeklaag en skreeu. VERTEL by die Arnon+ dat Moab geplunder is.
9 “En die konings+ van die aarde wat hoerery met haar gepleeg het en in skaamtelose weelde geleef het, sal huil en hulleself in droefheid oor haar slaan+ wanneer hulle na die rook+ van haar verbranding kyk,