Openbaring 17:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En een van die sewe engele wat die sewe bakke gehad het,+ het gekom en met my gepraat en gesê: “Kom, ek sal jou die oordeel wys oor die groot hoer+ wat op baie waters sit,+ Openbaring 17:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En hy sê vir my: “Die waters wat jy gesien het, waar die hoer sit, beteken volke en menigtes en nasies en tale.+
17 En een van die sewe engele wat die sewe bakke gehad het,+ het gekom en met my gepraat en gesê: “Kom, ek sal jou die oordeel wys oor die groot hoer+ wat op baie waters sit,+
15 En hy sê vir my: “Die waters wat jy gesien het, waar die hoer sit, beteken volke en menigtes en nasies en tale.+