Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 57:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “Maar die goddeloses is soos die onstuimige see, wanneer dit nie tot bedaring kan kom nie, waarvan die waters seegras en modder bly opgooi.

  • Jeremia 51:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “O vrou wat op groot waters woon,+ ryk aan skatte,+ jou einde het gekom, die maat+ van jou winsmakery.+

  • Openbaring 17:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En hy sê vir my: “Die waters wat jy gesien het, waar die hoer sit, beteken volke en menigtes en nasies en tale.+

  • Openbaring 19:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 want sy oordele is waaragtig en regverdig.+ Want hy het oordeel voltrek aan die groot hoer wat die aarde met haar hoerery verderf het, en hy het die bloed van sy slawe op haar hand gewreek.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel