3 En ek sal jou die skatte+ in die duisternis gee en die verborge skatte in die skuilplekke, sodat jy kan weet dat ek Jehovah is, die Een wat jou by jou naam roep,+ die God van Israel.
37 Daar is ’n swaard teen hulle perde+ en teen hulle strydwaens en teen die hele gemengde geselskap wat daarin is,+ en hulle sal beslis vroue word.+ Daar is ’n swaard teen sy skatte,+ en dit sal geplunder word.
12 ’n volle voorraad+ goud en silwer en edelstene en pêrels en fyn linne en purper en sy en skarlaken; en alles van geurige hout en allerhande ivoorvoorwerpe en allerhande voorwerpe van baie kosbare hout en van koper en van yster en van marmer;+