Psalm 93:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 93 Jehovah het koning geword!+Met uitnemendheid is hy beklee;+Jehovah is beklee—met sterkte het hy hom omgord.+Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+ Psalm 96:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Sê onder die nasies: “Jehovah het koning geword.+Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+Hy sal die regsaak van die volke in geregtigheid bepleit.”+
93 Jehovah het koning geword!+Met uitnemendheid is hy beklee;+Jehovah is beklee—met sterkte het hy hom omgord.+Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+
10 Sê onder die nasies: “Jehovah het koning geword.+Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+Hy sal die regsaak van die volke in geregtigheid bepleit.”+