19 Kyk, daar is die geluid van die hulpgeroep van die dogter van my volk uit ’n ver land:+ “Is Jehovah nie in Sion nie?+ Of is sy koning nie daarin nie?”+
“Waarom het hulle my aanstoot gegee met hulle gesnede beelde, met hulle nietige vreemde gode?”+