16 In dié dag sal Egipte soos vroue word, en dit sal beslis bewe+ en in angs verkeer weens die geswaai van die hand van Jehovah van die leërs wat hy daarteen swaai.+
37 Daar is ’n swaard teen hulle perde+ en teen hulle strydwaens en teen die hele gemengde geselskap wat daarin is,+ en hulle sal beslis vroue word.+ Daar is ’n swaard teen sy skatte,+ en dit sal geplunder word.