Psalm 107:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want hy het die koperdeure verbreek,+En hy het selfs die ystergrendels stukkend geslaan.+ Jesaja 45:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Ek sal voor jou uit gaan,+ en die bulte sal ek gelykmaak.+ Die koperdeure sal ek verbreek en die ystergrendels stukkend slaan.+ Amos 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En ek sal die grendel van Damaskus+ verbreek en die inwoner uit Bikat-Awen uitroei en die houer van die septer uit Bet-Eden; en die volk van Sirië sal as ballinge na Kir+ moet gaan”, het Jehovah gesê.’
2 “Ek sal voor jou uit gaan,+ en die bulte sal ek gelykmaak.+ Die koperdeure sal ek verbreek en die ystergrendels stukkend slaan.+
5 En ek sal die grendel van Damaskus+ verbreek en die inwoner uit Bikat-Awen uitroei en die houer van die septer uit Bet-Eden; en die volk van Sirië sal as ballinge na Kir+ moet gaan”, het Jehovah gesê.’