19 En wat Ahiʹmaäs,+ die seun van Sadok, betref, hy het gesê: “Laat my asseblief hardloop en die nuus aan die koning bekend maak, want Jehovah het aan hom reg verskaf om hom uit die hand van sy vyande te bevry.”+
14 Die boodskappers,+ wat op posperde gery het wat in die koninklike diens gebruik is, het uitgegaan, voortgedryf en tot spoed aangespoor+ deur die koning se woord; en die wet is in die kasteel Susan+ uitgevaardig.